Periodieke funksie

'n Periodieke funksie met die periode daarop gemerk as

In wiskunde is 'n periodieke funksie 'n funksie wat sy waardes herhaal met gereelde tussenposes of tydperke. Die belangrikste voorbeeld is die trigonometriese funksies, wat herhaal met tussenposes van 2π-radiale.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy